
/
RSS Feed
Palmsondag is die dag wat Jesus in Jerusalem inbeweeg het op ‘n donkie soos geprofeteer in Sagaria 9:9. Dis ook die eerste fees wat God gese het ons moet vier, want sonder erkenning van hierdie fees wat in vervulling gekom het in Jesus kan geen van die beloftes mbt die ander feeste in vervulling kom nie.